Beleg van Kimberley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Beleg van Kimberley het vanaf 14 Oktober 1899 tot 15 Februarie 1900 geduur tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Beleg van Kimberley | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
Die Britte gebruik 'n RML 2.5 om Kimberley te verdedig. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek Oranje-Vrystaat | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Lt. Kol. Robert Kekewich Cecil Rhodes[Nota 1] Majoor-Generaal John French |
Kommandant Cornelius Wessels Generaal I.S. Ferreira Generaal Piet Cronje | ||||||
Sterkte | |||||||
+1,600 | 3,000–6,500[1] Verskeie kanonne | ||||||
Ongevalle | |||||||
42 gedood 135 gewond[2] |
Swaar verliese |
Sluit