Ben Turpin
Amerikaanse akteur (1869-1940) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ben Turpin (19 September 1869 – 1 Julie 1940) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Yankee Doodle in Berlin (1919).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ben Turpin | |
Geboortenaam | Bernard Turpin |
---|---|
Geboorte | (1869-09-19)19 September 1869 |
Sterfte | 1 Julie 1940 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit