Konstantinopelhoofstad van die Ottomaanse Ryk / From Wikipedia, the free encyclopedia Konstantinopel is 'n vorige naam van Istanboel aan die Bosporus. Voorheen was dit bekend as Bisantium. Dit is Turkye se belangrikste en grootste stad. Kaart van Konstantinopel en sy mure. Oorblyfsels van die mure van Konstantinopel in die huidige Istanboel.
Konstantinopel is 'n vorige naam van Istanboel aan die Bosporus. Voorheen was dit bekend as Bisantium. Dit is Turkye se belangrikste en grootste stad. Kaart van Konstantinopel en sy mure. Oorblyfsels van die mure van Konstantinopel in die huidige Istanboel.