Blackie Swart (sanger) - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Blackie Swart (sanger).

Blackie Swart (sanger)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Blackie Swart
Geboorte25 Mei
Oudtshoorn, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, kitaarspeler
Instrument(e)Stem, kitaar
Aktiewe jare1997 - nou
EtiketteBlêrmusiek, ook SELECT, EMI, HOEZIT
Portal.svg Musiekportaal

Blackie Swart is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in Liewe Lulu, Laat hy val waar hy wil, Pers Kombers, Jy Kielie my en Is daar Nog Wyn.

Diskografie

  • My Storie DVD, 2009
  • Georgy Porgie, 2009
  • Suid van die Limpopo, 2008 SELECT
  • Anderkant Die Blou Berge "LIVE" DVD, 2008 SELECT
  • Anderkant Die Blou Berge, 2007 BLER
  • Die Blou Mensies, 2006 BLER
  • LIVE at Boma Barnyard DVD, 2006 BLIXEM
  • Kerkstraat, 2006 BLER
  • 40 Grootste Treffers, 2005 BLER MUSIEK/RMD
  • Se Pasella Pakkie Vol 2, BLER MUSIEK
  • So Ry Die Boere, BLER MUSIEK/RMD
  • Kielie My, BLER MUSIEK/RMD
  • Pers Kombers, 2003 BLER MUSIEK
  • Kleinboet Ferdi
  • Anna, SELECT/EMI
  • Ching Chong Chow, 2000 SELECT
  • Lulu trek wes, SELECT
  • Lekker Langarm-Sokkie, 1999 HOEZIT MUSIEK
  • Laat Waai, 1999 HOEZIT MUSIEK
  • Liewe Lulu, 1998 SELECT
  • Daar's Lewe na vyf, 1997 SELECT

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Blackie Swart (sanger)
Listen to this article