Bladgrond
nedersetting in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bladgrond is 'n nedersetting op die N14 in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die plekkie lê 58 km oos van Pofadder en 74 km wes van Kakamas.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Bladgrond | |
---|---|
Koördinate: 28°50′0″S 19°51′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit