Blinkwaterspruit (Witrivier)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Blinkwaterspruit is 'n sytak van die Witrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Blinkwaterspruit.
Kitsfeite Koördinate: 25°11′58″S 30°58′29″O ...
Blinkwaterspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Witrivier |
Oorsprong-hoogte | 957 m |
Koördinate: 25°11′58″S 30°58′29″O |
Sluit
Die spruit vloei ooswaarts totdat dit uitmond in die Witrivierdam. Die Mbuzulwane-spruit is 'n sytak van die Blinkwaterspruit.
Hierdie Mpumalanga-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.