Bloubergstrand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bloubergstrand is 'n voorstad in die noorde van Kaapstad, in die Wes-Kaap-provinsie, Suid-Afrika.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Bloubergstrand | |
---|---|
Voorstad | |
Sweefski is 'n gewilde tydverdryf op Bloubergstrand | |
Koördinate: 33°47′50″S 18°27′43″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Regering | |
• Raadslid | Magrieta Jansen van Vuuren |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,39 km2 (0,54 vk. myl) |
Hoogte | 5 m (16 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 133[1] |
• Digtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7436 (Busse) 7441 (Strate) |
Skakelkodes | 021 |
Sluit
Bloubergstrand is geleë aan die Atlantiese Oseaankus en kyk suid uit op Tafelberg, vandaar die voorstad se naam. Robbeneiland is 6.9 km wes van Bloubergstrand.
Die skip Hermes het op 12 Mei 1901 hier gestrand.