Boekhoustelsel
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Boekhoustelsel is 'n stel maatreëls waarvolgens die geskiedenis van transaksies opgeteken word, waarmee dus rekord van geldsake gehou word.
Alhoewel daar nog gebruike is vir 'n enkelinskrywing-boekhoustelsel om boekhoukundige transaksies te dokumenteer, is die hedendaagse standaard 'n dubbelinskrywingstelsel