Landbou
verbouing van plante en diere om nuttige produkte te verskaf / From Wikipedia, the free encyclopedia
Landbou is 'n ekonomiese aktiwiteit waartydens voedsel, voer, vesels en ander goedere geproduseer word deur die sistematiese aanplanting van plante en die aanteling en bestuur van vee.
Landboustudies bou op insigte uit verskeie ander vakrigtings insluitende:
- Dierkunde (soölogie)
- Grootvee, kleinvee, akwakultuur ens.
- Plantkunde (botanie)
- Plantsiektekunde (fitopatologie)
- Hortologie
- Studie van ornamentele plante, vrugte, groente ens.
- Wingerdkunde en wynbou, akkerbou en weiding, grondkunde, genetika ens.
- Landbou-ekonomie en -bemarking
- Landboustatistiek
- Landbouchemie