Bolandse nooi'ntjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bolandse nooi'ntjie is die Afrikaanse weergawe van die Engelse liedjie "Beautiful Dreamer" deur die Amerikaanse liedjieskrywer Stephen Foster (1826-1864). Dit is as lied 109 in die FAK-sangbundel opgeneem.[1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
"Bolandse nooi'ntjie" | ||||
Die bladmsiek vir "Beautiful Dreamer", 1ste weergawe. | ||||
Genre | Afrikaanse volksmusiek | |||
Woorde | Theo W. Jandrell[1] | |||
Melodie | Stephen C. Foster | |||
Oorsprong | ||||
Taal/land | Engels/VSA | |||
Titel | "Beautiful Dreamer" | |||
Datum | 1864 | |||
|
Sluit
Die liedjie is in Maart 1864 ná Foster se dood die eerste keer gepubliseer, deur Wm. A. Pond & Co. van New York. Volgens die titelblad van die eerste uitgawe is dit die laaste liedjie wat hy voor sy dood geskryf het.[2] Dit is egter dalk reeds in 1862 geskryf.[3][4]