Botha
van / From Wikipedia, the free encyclopedia
Botha is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners in Suid-Afrika en in die Nederlandse taalgebied voorkom. Die van kom oorspronklik van die omgewings van Friesland en Noord-Duitsland. Dit is afgelei van die Germaanse Butha en Proto-Indo-Europese duta, wat "boodskapper" beteken.