Breekwater-vuurtoring, Kaapstadse Hawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Breekwater-vuurtoring by die Kaapstadse Hawe is 'n 10 meter (33 voet) hoë vierkantige tralietoring met 'n fokale vlak van 13 meter (43 voet). Die toring was eers groen met 'n wit lanterndak, maar nou is die hele toring groen geverf. Die toring is geleë aan die punt van die breekwater, teen die noordwestekant van die hawe, en verskaf 'n groen flits elke 10 sekondes.[1]