Britse algemene verkiesing van 2017From Wikipedia, the free encyclopedia Die Britse algemene verkiesing van 2017 was 'n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.
Die Britse algemene verkiesing van 2017 was 'n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.