Bryce Dallas Howard
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bryce Dallas Howard (gebore 2 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Help (2011), Jurassic World (2015), en Gold (2016).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Bryce Dallas Howard | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | Lys
|
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit