From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrew David "Butch" James (gebore in Johannesburg, 8 Januarie 1979) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot 2011 vir die Springbokke, en tot in 2013 met sy uittrede vir die Sharks superrugby gespeel het. Hy is 'n veelsydige agterspeler, maar het veral op losskakel presteer.
| |||||
Volle naam | Andrew David James | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 8 Januarie 1979 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,84 m | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Maritzburg-kollege | ||||
Eggenote | Ciana Humphery | ||||
Kinders | 3 | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, senter | ||||
Springbokno. | 715 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2011 | Bath Rugby | 68 | (389) | ||
korrek soos op 3 Feb 2012. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–07 2011-12 2013 |
Natalse Haaie Golden Lions Natalse Haaie |
65 14 8 |
(450) (71) (43) | ||
korrek soos op 28 Oktober 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–07 2011-12 2013 |
Sharks Lions Sharks |
57 16 2 |
(390) (51) (0) | ||
korrek soos op 15 Julie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2001-11 | Suid-Afrika | 42 | (159) | ||
korrek soos op 15 Julie 2013. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.