Cahora Bassa-dam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Cahora Bassa-dam, vroeër ook Cabora Bassa genoem, is 'n mensgemaakte studam en stumeer in die Tete-provinsie van Mosambiek. Die dam is tussen 1969 en 1974 as een van die grootste studamme ter wêreld gebou.
Kitsfeite Amptelike naam, Ander naam ...
Cahora Bassa-dam | |
---|---|
Uitsig oor die Cahora Bassa-dam. | |
Amptelike naam | Cahora Bassa |
Ander naam | Cabora Bassa |
Ligging | |
Provinsie/Land | Mosambiek |
Koördinate | 15.67°S 31.83°O / -15.67; 31.83 |
Dam in | Zambezirivier |
Doel | Opgaardam, hidroëlektrisiteit |
Konstruksie begin | 1969 |
Openingsdatum | 1974 |
Soort dam | Dyk |
Hoogte van wal | 165 meter |
Lengte van wal | 303 m |
Bakmaat | 55,8 km³ |
Reservoir | Cahora Bassa |
Sluit
Cahora Bassa is die vierde grootste dam in Afrika. Slegs die Karibameer, Voltameer in Ghana en die Nassermeer (Aswandam) in Egipte se wateroppervlak is groter as Cahora Bassa s'n.