Carl Beukes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Beukes (gebore 3 Oktober 1976) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mandela: Long Walk to Freedom (2013) en Eye in the Sky (2015), en in die televisiereekse Wild at Heart (2006) en Dominion (2014).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Carl Beukes | |
Geboorte | 3 Oktober 1976 (1976-10-03) (47 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit