Carl Peter Thunberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Peter Thunberg (1743–1828) was 'n Sweedse plantkundige wat die Kaap besoek het op sy reise. Vanaf 1770 tot 1776 het hy in Europa, Afrika en die Ooste gereis. Hy het lank in die Kaap gebly. Hy het sy reise in Latyn gepubliseer maar dit is in 1795 in Engels vertaal. Hy het oor die flora van die Kaap en Japan geskryf.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Carl Peter Thunberg | |
Gebore | (1743-11-11)11 November 1743 Jönköping, Swede |
---|---|
Oorlede | 8 Augustus 1828 (op 84) Thunaberg, Uppland, Swede |
Nasionaliteit | Swede |
Vakgebied | Biologie |
Sluit
Sy botaniese afkorting is: Thunb. .