Cathy O'Donnell
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Cathy O'Donnell (6 Julie 1923 – 11 April 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), They Live by Night (1948), Side Street (1950), en Ben-Hur (1959).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Cathy O'Donnell | |
Geboortenaam | Ann Steely |
---|---|
Geboorte | (1923-07-06)6 Julie 1923 |
Sterfte | 11 April 1970 (op 46) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit