From Wikipedia, the free encyclopedia
Chaim Herzog (Hebreeus: חיים הרצוג) (17 Septemer 1918 in Belfast – 17 April 1997 in Tel Aviv) was 'n Israelse generaal, advokaat, skrywer en politikus van die Belyning.
Hy het as 'n militêr in die Britse en Israelse weermag gedien, was van 1975 tot 1978 Israelse se ambassadeur by die Verenigde Nasies en van 1983 tot 1993 die sesde president van Israel gewees.
Hy is die (toekomstige) president Isaac Herzog se vader.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.