Charles Grodin
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Grodin (21 April 1935 – 18 Mei 2021) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1976), Seems Like Old Times (1980), Midnight Run (1988), en Dave (1993).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Charles Grodin | |
Geboortenaam | Charles Sidney Grodin |
---|---|
Geboorte | 21 April 1935 Pittsburgh, Pennsilvanië, Verenigde State |
Sterfte | 18 Mei 2021 (op 86) Wilton, Connecticut, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1954–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit