![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/be/Charlotte_Ross_August_2016.jpg/640px-Charlotte_Ross_August_2016.jpg&w=640&q=50)
Charlotte Ross
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Charlotte Ross (gebore 21 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drive Angry (2011) en in die televisiereekse NYPD Blue (1993), The 5 Mrs. Buchanans (1994), en Arrow (2012).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Charlotte Ross | |
![]() | |
Geboorte | 21 Januarie 1968 (1968-01-21) (56 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit