From Wikipedia, the free encyclopedia
Chott el Jerid of Chott el Djerid, dek 5 000 km² op sy grootste en is die grootste sjot. Dit is in die middel van Tunisië geleë naby die Algerynse grens in die weste en met die oostelike uitloper, Chott el Fejej, strek dit amper oor die hele breedte van Tunisië. Duisende jare gelede was dit deel van die Middellandse See. Die bodem is geheel en al plat en in sout bedek.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.