Christiaan IX van Denemarke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Christiaan IX (8 April 1818 – 29 Januarie 1906) was van 16 November 1863 tot 29 Januarie 1906 koning van Denemarke. Hy het bekend geword as die "skoonvader van Europa" omdat al ses sy kinders in ander koningshuise ingetrou het; die meeste huidige Europese monarge is afstammelinge van hom.
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Christiaan IX | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Portret deur Henrik Olrik. | |
Periode | 15 November 1863 – 29 Januarie 1906 |
Voorganger | Frederik VII |
Opvolger | Frederik VIII |
Huis | Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Vrou | Louise van Hesse-Kassel |
Kinders | Frederik VIII van Denemarke Alexandra, koningin van die Verenigde Koninkryk George, koning van Griekeland Dagmar, keiserin van Rusland Thyra, kroonprinses van Hannover Prins Waldemar van Denemarke |
Vader | Friedrich Wilhelm, Hertog van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Moeder | Prinses Louise Caroline van Hesse-Kassel |
Gebore | 8 April 1818, Gottorp, Sleeswyk |
Oorlede | 29 Januarie 1906, Kopenhagen |
Sluit