Cornelis Pama
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cornelis (Cor) Pama (5 November 1916 - 23 Oktober 1994) was 'n Suid-Afrikaanse heraldikus en genealoog van Nederlandse geboorte. Cornelius Pama het sy verwysingsbiblioteek, bestaande uit 800 boeke, aan die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika nagelaat.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Cornelis Pama | |
---|---|
Gebore | (1916-11-05)5 November 1916 |
Sterf | 23 Oktober 1994 (op 77) |
Nasionaliteit | Nederland |
Beroep | Heraldikus en genealoog |
Sluit
Pama is in Rotterdam gebore tydens die Eerste Wêreldoorlog. Na die Tweede Wêreldoorlog het hy na Engeland verhuis, en in 1955 na Suid-Afrika vertrek, waar hy die res van sy lewe gewoon het.