From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2005 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2005 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Cheetahs gewen deur die Blou Bulle met 29–25 in die finale rondte te verslaan. Hierdeur wen hulle hulle eerste Curriebeker sedert 1976.
Die spelers wat die meeste punte verdien het is:
Naam | Drieë | Doelskoppe | Strafskoppe | Skepskoppe | Totaal |
---|---|---|---|---|---|
Morné Steyn | 1 | 13 | 9 | 58 | |
Naas Olivier | 2 | 14 | 3 | 47 | |
Willem de Waal | 8 | 10 | 46 | ||
Peter Grant | 10 | 5 | 35 | ||
Justin Peach | 1 | 6 | 5 | 32 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.