From Wikipedia, the free encyclopedia
Cyprinodontiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Die orde bevat oor die algemeen klein vissies. Baie van hulle is gewilde akwarium visse. Party spesies lê eiers terwyl ander weer lewendbarend is. Spesies van hierdie orde kom wêreld wyd voor in varswater, brakwater en strandmere.
Cyprinodontiformes | |
---|---|
Fundulus heteroclitus heteroclitus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Cyprinodontiformes L. S. Berg, 1940 |
Suborde | |
Aplocheiloidei | |
Sinonieme | |
|
Die volgende families is deel van die orde Cyprinodontiformes:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.