From Wikipedia, the free encyclopedia
DTS-HD Master Audio is 'n gekombineerde oudiokodek vir verliesvrye en gekomprimeerde klankweergawe wat deur die Amerikaanse onderneming DTS (vroeër Digital Theater Systems) ontwikkel is en bemark word. Alhoewel sy gebruik opsioneel is, het dit intussen naas Dolby TrueHD een van die standaard-kodeks vir omringklank vir die klankbane van rolprent- en musiek-blu-ray-skywe geword.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.