Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ook die negende grootste stad van die Verenigde State met 1,3 miljoen inwoners
die grootste stad is Houston en die grootste metropolitaanse gebied is Dallas/Fort Worth/Arlington. Texas is sowel ten opsigte van sy oppervlakte asook
die Dallas–Fort Worth–Arlington metropolitaanse gebied, ongeveer 19 km oos van die middestad van Fort Worth en 32 km wes van die middestad van Dallas. Volgens