Daniël van den Henghel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Daniël van den Henghel was die waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie vanaf 19 September 1737 tot 14 April 1739.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Daniël van den Henghel | |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 19 September 1737 – 14 April 1739 | |
Voorafgegaan deur | Adriaan van Kervel |
---|---|
Opgevolg deur | Hendrik Swellengrebel |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | onbekend |
Sterf | onbekend |
Sluit
Henghel was ook aan bewind toe die owerheid probleme met die Frans gebore Estiénne Barbier begin optel het. Barbier is later onder Hendrik Swellengrebel tereggestel en sy kop en hand in "de roodesands Cloof" geplaas en sy ander vier dele langs ander hoofweë op pale uitgestal.
In 1739 is hy as goewerneur opgevolg deur Hendrik Swellengrebel.