Danny Kaye
From Wikipedia, the free encyclopedia
Danny Kaye (18 Januarie 1911 – 3 Maart 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente On the Riviera (1951), White Christmas (1954), en The Court Jester (1955), en in die televisiereeks The Danny Kaye Show (1963).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Danny Kaye | |
Geboortenaam | David Daniel Kaminsky |
---|---|
Geboorte | (1911-01-18)18 Januarie 1911 |
Sterfte | 3 Maart 1987 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1933–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit