Dasseneiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dasseneiland is 10 km suidwes van Yzerfontein, Wes-Kaap in die Atlantiese oseaan. Die eiland is een van 34 ondersese berge langs die Weskus waarvan die spits bo die water uitsteek. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 222 ha met 'n lengte van 4,5 km, breedte van 2 km en 'n hoogste punt van 10 m bo seevlak.
Kitsfeite Geografie, Administrasie ...
Dasseneiland | |
---|---|
Dasseneiland se ligtoring, 9 km vanaf die kus van Yzerfontein | |
Geografie | |
Ligging | Suid-Afrika, Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 33°25′S 18°05′O
|
Oppervlakte | 2,57 vk km |
Administrasie | |
Suid-Afrika | |
Provinsie | Wes-Kaap
|
Sluit