Dave Willis
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dave Willis (gebore 1 Mei 1970) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aqua Teen Hunger Force Colon Movie Film for Theaters (2007) en in die televisiereekse Aqua Teen Hunger Force (2000), Squidbillies (2005), en Archer (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dave Willis | |
Geboortenaam | David Christopher Willis |
---|---|
Geboorte | 1 Mei 1970 (1970-05-01) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit