David Banner
From Wikipedia, the free encyclopedia
David Banner (gebore 11 April 1974) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Snake Moan (2006), Street Kings (2008), Footloose (2011), en Lee Daniels' The Butler (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
David Banner | |
Geboortenaam | Lavell William Crump |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit