Dereham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dereham (ook bekend as East Dereham) is 'n dorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 15 duisend inwoners. Dereham is padlangs ongeveer 25 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 40 km vanaf King's Lynn.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Staat, Land ...
Dereham | |
---|---|
Die hoofstraat | |
Koördinate: 52°40′56″N 0°56′26″O | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Norfolk |
Bevolking | |
• Totaal | 15 659 |
Sluit