Diane Varsi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diane Varsi (23 Februarie 1938 – 19 November 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Peyton Place (1957), Wild in the Streets (1968), Bloody Mama (1970), en I Never Promised You a Rose Garden (1977).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Diane Varsi | |
Geboortenaam | Diane Marie Antonia Varsi |
---|---|
Geboorte | (1938-02-23)23 Februarie 1938 |
Sterfte | 19 November 1992 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1957–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit