Doringrivier (Breederivier, Wes-Kaap)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Doringrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Breederivier.
- Hierdie Doringrivier vloei in die Wes-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Doringrivier.
Kitsfeite Koördinate: 33°46′23″S 19°30′28″O ...
Doringrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 191 m |
Koördinate: 33°46′23″S 19°30′28″O |
Sluit