Dryfvermoë
From Wikipedia, the free encyclopedia
In wetenskap is die dryfvermoë (Engels: buoyancy) 'n opwaartse krag wat uitgeoefen word deur 'n vloeistof teen die gewig van 'n voorwerp wat in die vloeistof gedompel is.
Enige voorwerp, heeltemal of gedeeltelik gedompel in 'n vloeistof, word opgestoot deur 'n krag gelyk aan die gewig van die vloeistof wat deur die voorwerp verplaas word. - Archimedes
|
Dus, gestel 'n voorwerp i met 'n sekere digtheid, lengte, breedte en hoogte: ρ, L, B, H. Dit dryf x meter diep in die water. x kan dan soos volg uitgedruk word:
In die algemeen is:
Gewig van verplaaste water:
Gewig van voorwerp:
Volgens Archimedes se beginsel is = . Dus:
Waar:
- = Afstand wat voorwerp in die water ingaan
- = Totale hoogte van reghoekige voorwerp
- = Digtheid van voorwerp i
- = Digtheid van vloeistof