Du Plessispas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Du Plessispas is op die R327-streekpad net ten suide van Herbertsdale en net ten weste van die Hartebeeskuildam. Ten noorde van Hertbertsdale is die Cloetespas.