Duitse masels
Akute aansteeklike siekte / From Wikipedia, the free encyclopedia
Duitse masels, ook bekend as Rubella, is 'n akute aansteeklike siekte met 'n veluitslag wat gevaar vir die fetus inhou indien verwagtende moeders dit kry. Dit word deur 'n virus veroorsaak wat drie weke neem om te ontwikkel.