Eddie Izzard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eddie Izzard (gebore 7 Februarie 1962) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery Men (1999), My Super Ex-Girlfriend (2006), Ocean's Thirteen (2007), en Across the Universe (2007).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eddie Izzard | |
Geboortenaam | Edward John Izzard |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1962 (1962-02-07) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit