Elandsrivier (Klipdrift)
rivier te Napier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Elandsrivier is 'n kleiner rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei saam met die Klipdriftrivier by 34.4673°S; 19.8941°O, in die dorpie Napier in die Overberg.
Hierdie Wes-Kaap-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
- Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat by die Klipdriftrivier aansluit. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Kitsfeite Koördinate: 34°28′1″S 19°53′38″O ...
Elandsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | 34.496°S 19.793°O / -34.496; 19.793 |
Monding | 34.467°S 19.894°O / -34.467; 19.894 Klipdriftrivier |
Monding-hoogte | 109 m |
Koördinate: 34°28′1″S 19°53′38″O |
Sluit