Elizma Theron
Afrikaanse sangeres / From Wikipedia, the free encyclopedia
Elizma Theron (6 Junie 1983, Bethlehem, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Sy is op 6 Junie 1983 gebore in Bethlehem, Vrystaat. Tussen die ouderdom van 14 en 17 is sy tuis onderrig en doen modelwerk in onder andere Italië en Griekeland. Op 17 besluit sy om terug te keer na haar tuisdorp Kuruman en matrikuleer by die Hoërskool Kalahari. Na skool begin sy 'n kultuurskool op Kuruman waar sy klasse aanbied in moderne danse, modelwerk en sang.
Kitsfeite Gebore, Genres ...
Elizma Theron | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 6 Junie 1983 Bethlehem, Vrystaat (Suid-Afrika) |
Genres | Afrikaans Country |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 2005 - Nou |
Etikette | Next Musiek (2005) Select Musiek (2007 - Nou) |
Webwerf | www |
Sluit