Amerikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Ellen Travolta (gebore 6 Oktober 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease (1978) en Lonely Hearts (2006), en in die televisiereekse Makin' It (1979) en Joanie Loves Chachi (1982).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ellen Travolta | |
Geboortenaam | Ellen M. Travolta |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1939 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.