Ellie Kendrick
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ellie Kendrick (gebore 6 Junie 1990) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Education (2009), Cheerful Weather for the Wedding (2012), en The Levelling (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ellie Kendrick | |
Geboortenaam | Eleanor Lucy V. Kendrick |
---|---|
Geboorte | 6 Junie 1990 (1990-06-06) (33 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit