Erich Johann Albert Raeder (24 April 1876 - 6 November 1960) was 'n Duitse admiraal wat 'n groot rol gespeel het in die skeepsgeskiedenis van die Tweede Wêreldoorlog. Raeder behaal die hoogste moontlike vlootrang, dié van Grand Admiral, in 1939 en word die eerste persoon wat daardie rang sedert Henning von Holtzendorff beklee het. Raeder het die Kriegsmarine gelei vir die eerste helfte van die oorlog; hy bedank in Januarie 1943 en is vervang deur Karl Dönitz. Tydens die Neurenberg-verhore is hy tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis, maar hy is vroeg vrygelaat weens die gebrek aan gesondheid.

Thumb
Raeder (1940)

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.