Espoo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Espoo (Esbo in Sweeds) is 'n munisipaliteit en stad geleë in Uusimaa aan die suidkus van die republiek Finland. Espoo lê direk wes van die hoofstad Helsinki en maak deel uit van die stedelike agglomerasie, net soos Vantaa en Kauniainen.
Kitsfeite Espoo, Land ...
Espoo Espoo – Esbo | |
---|---|
Espoon kaupunki Esbo stad | |
Kloksgewys van bo: Kim van kantore in Keilaniemi, Panoramatoring in Leppävaara, die Espoo-kultuursentrum, Haukilahti-dokke, die Gallen-Kallela Museum, Aalto Universiteit se kampusouditorium, en die Accountor-toring. | |
Koördinate: 60°12′20″N 024°39′20″O | |
Land | Finland |
Streek | Uusimaa |
Substreek | Helsinki |
Gestig | 1458 |
Verklaar tot stad | 1972 |
Regering | |
• Stadsbestuurder | Jukka Mäkelä |
Oppervlak | |
• Totaal | 528,03 km2 (203,87 vk. myl) |
• Land | 312,26 km2 (120,56 vk. myl) |
• Water | 215,88 km2 (83,35 vk. myl) |
Oppervlakrang | 230-grootste in Finland |
Bevolking ((2020-07-31)) 2de grootste in Finland | |
• Totaal | 291 439 |
• Digtheid | 550/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+02:00 (Oos-Europese Tyd) |
• Somertyd | UTC+03:00 (Oos-Europese Somertyd) |
Köppenklimaat | Vogtige kontinentaal met koel somers |
Webwerf | www.espoo.fi |
Sluit
Espoo is 'n tweetalige stad met Fins as meerderheidstaal (± 85%) en Sweeds as minderheidstaal (8,9%).