Etienne Leroux
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Etienne Leroux (gebore Stephanus Petrus Daniël le Roux; 13 Junie 1922, Oudtshoorn – 20 Desember 1989, Bloemfontein[1]) was ’n internasionaal bekende Afrikaanse skrywer en een van die mees prominente Sestigers, wat die Hertzogprys meer as een keer en verskeie ander toekennings vir sy skryfwerk ontvang.[2]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Etienne Leroux | |
---|---|
Etienne Leroux omstreeks 1960 | |
Gebore | Stephanus Petrus Daniël le Roux 13 Junie 1922 Oudtshoorn |
Sterf | 30 Desember 1989 Bloemfontein |
Titel | Skrywer |
Sluit
Hy is gebore as Stephanus Petrus Daniël le Roux, maar verwerf bekendheid as skrywer onder die skuilnaam Etienne Leroux. Van sy bekendste werke sluit in: Sewe dae by die Silbersteins en Magersfontein, O Magersfontein![2]