sokkerklub in Barcelona, Spanje From Wikipedia, the free encyclopedia
Fútbol Club Barcelona is 'n Spaanse sokkerklub van Barcelona in Katalonië. Die klub is een van die grootste in Europa en in die wêreld. Die klubkleure is pers (of granaatrooi-blou (blaugrana)) en die stadion van FC Barcelona is Camp Nou, wat letterlik 'nuwe veld' beteken. FC Barcelona is die enige klub in Europa wat vanaf die instelling van Europese sokker in 1955 elke jaar by ten minste één van die toernooie aanwesig is. Die aartsvyand van FC Barcelona is Real Madrid. Wedstryde tussen die klubs staan bekend as El Clásico (Die Klassieke). Nog 'n belangrike teenstander is die stadsgenoot RCD Espanyol; tweestryde dra die naam Derbi de Barcelona. FC Barcelona is vroeg in 2010 as die beste klub sedert 1991 deur die IFFHS aangewys. FC Barcelona is in 1899 gestig.
|
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met FC Barcelona. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.