Angolese politieke party From Wikipedia, the free encyclopedia
Frente Nacional de Libertação de Angola (FNLA),(Afrikaans: Die Nasionale Bevrydingsfront van Angola) is 'n politieke party en voormalige militante organisasie wat geveg het vir Angolese onafhanklikheid van Portugal in die vryheidsoorlog , onder leiding van Holden Roberto.
Gestig in 1954 as die União dos Povos do Norte de Angola-guerrillabeweging, was dit na 1959 bekend as die União dos Povos de Angola (UPA) guerrillabeweging, en vanaf 1961 as die FNLA-guerrillabeweging.
Voor die eerste veelpartyverkiesing in 1992 is die FNLA as 'n politieke party geherorganiseer. Die FNLA het 2,4% van die stemme gekry en vyf parlementslede laat verkies. In die 2008 parlementêre verkiesing het die FNLA 1,11% van die stemme gekry en drie uit 220 setels gewen.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.